Call Us018 011 8888

Home

Why People Choose Us?

We focus on the manufacture of animal feed of world class standard.

You are in Good Company

What our clients have to say about us

My ervaring van dag wat Frans in my stoor ingestap het, en Nutri aan my bekend gestel het, was Absoluut die moeite werd om die produk by my en my omgewing te kon aflaai! Ek het letterlik van ‘n nul tot byna 25ton maandeliks gegroei, en soos die klante van die produkte Hou, word daar net meer en meer op hul diere gebruik met goeie terugvoering! Ek het geen bekommernis om die produk aan klante te verkoop nie. Baie dankie vir jou puik diens Frans, ek het nog nooit nodig gehad om die fabriek te bel met ‘n probleem nie.

Hantie Wolmarans

Hantie Wolmarans

Hinterland - Ottosdal Store

“It’s the best place to buy poultry and animal feeds of high quality at affordable prices”

Paris Tswai

Facebook Testimonial

You Are In Good Company!

Get to Know Our Team

Adriaan Joubert

HR Practitioner

Adriana Nel

Marketing Assistant

Alwyn Barnard

Feed Director

Annerie Theunissen

Transport Co-Ordinator

Anta Erasmus

Formulator

Barend Pretorius

GM / Sales Manager

Charne Pretorius

Formulator

Cheney van Niekerk

Technical Advisors

Dane Kinnear

Technical Advisors

Danie Anthony

Maize Specialist

Debbie Adams

Technical Advisors

Ernest King

National Technical Manager Monogastrics

Francois van de Vyver

National Technical Manager Ruminants

Francois van Niekerk

Technical Advisors

Frans Bonthuys

Technical Advisors

Helanie van der Sandt

Marketing Manager

Henco Reyneke

National Procurement Manager

Hennie Groenewald

National Financial Manager

Inalene Linde

Technical Manager – Bloemfontein

Jaco Scheepers

Quality Manager

Jacques Agenbag

National Formulation Manager

Jana Whitehead

Technical Manager

Joubert Wentzel

GM North West Hub

Juan Pretorius

Technical Manager

Justin Nagel

Transport Manager

Kobus Prinsloo

Technical Advisors

Koos Hillebrand

Technical Advisors

Mannie Taljaard

Technical Manager – Mafikeng

Marli van Eeden

Quality Manager

Melville Price

Technical Manager – Ruminant

Nandi Visser

Marketing Assistant

Nicole Scholtz

Marketing and Sales Assistant

Rudi Pottas

Operational Finance Manager

Salima Khan

Head of Department Marketing

Tonie Grobler

Group Engineer

Vin Marcantuono

Technical Advisors

FAQ's about Nutri Feeds

You are in Good Company

Voerkraalkalwers word op 220 – 240kg in `n voerkraal gesit.

Nutri Feeds se streng kwaliteitversekeringprogram verseker die produksie van hoë standaard veevoere wat aan ons klante gelewer word. Kwaliteit is nie net die verantwoordelikheid van produksiepersoneel by die fabriek nie, maar begin reeds by ons grondstofverskaffers. Die kwaliteitversekeringketting vir beide inkomende grondstowwe asook klaar geproduseerde voere word gekoppel deur die Nutri Feeds kwaliteitversekeringslaboratorium, wat in die produksie-areas van Nutri Feeds se onderskeie fabrieke gehuisves word. Nutri Feeds doen aankope van slegs daardie grondstowwe wat aan ons minimum spesifikasies voldoen, vanaf gevestigde plaaslike en internasionale verskaffers.  Alle grondstowwe wat Nutri Feeds bereik, word geanaliseer vir minimum voedingstof vlakke, geverifieer teen die verskaffer se ontledingsertifikaat, registrasienommers asook die lot-inligting alvorens die produk afgelaai word. Wanneer die grondstof in Nutri Feeds se opbergingsarea ontvang word, word `n streng voorraadrotasieprogram gevolg ten einde te verseker dat die produk binne `n redelike tyd gebruik word.

Een van Nutri Feeds se unieke produkte is 6103 Nutri Bees Sentra Supermeel. Hierdie produk het `n minimum van 13% proteïen, relatiewe hoë vlakke stysel en `n maksimum van 12% vesel. Voer teen 2.7% van liggaamsmassa tot markgereed. Minimum van 14dae aanpassing met addisionele, kwaliteit ruvoer, om rumensteurnisse te voorkom is belangrik. Hierdie produk is veral gewild onder die stoettelers om skou diere `n hupstoot te gee.

Sodra lekinnames bo die aanbevole maksimum styg, is dit diere se manier op te wys dat hulle `n ander produk benodig op die tipe veld of vir `n produksiestadium. Met `n Fosfaatlek se inname wat te hoog is aan die begin van herfs, is dit dalk tyd vir `n oorgangslek. Dieselfde geld vir `n Winterlek. Indien innames te hoog is, is dit waarskynlik laat winter/begin lente met min/geen weiding met `n behoefte na `n Produksielek en nie net `n gewone Winterlek nie.

Get in touch with us

Call 018 011 8888
Contact Us Today!

Ask An Expert Now!