Nutri produkte vir Suiwel

Die Nutri Melk produkreeks bied aan die klient `n verskeidenheid opsies vir die ekonomiese en winsgewende produksie van melk.

  • Nutri Melk produkte handhaaf ‘n gesonde rumen omgewing en verseker `n optimale balans tussen melkproduksie, melksamestelling, vrugbaarheid en die gesondheid van koeie.

Nutri Melkprodukte

  • Produklyne is ontwikkel om verskille in kuddes se melkproduksie- potensiaal, voedingsbestuur en beskikbare ruvoerbronne aan te spreek.
  • Daar word gebruik gemaak van suiwelvoertegnologie wat ‘n voedingstof ontledingstelsel insluit om die presiese
    voedingswaarde van voerbronne te bepaal, en sodoende volledig gebalanseerde voere vir kuddes te ontwikkel.
  • Akkurate voedingsaanbevelings word gemaak deur middel van moderne voertegnologie asook laboratorium-ontledings van plaasgeproduseerde ruvoere en ander voerbronne.

Drie Nutri Melk produklyne is beskikbaar: Classic, Opti en Ultra.

  • Binne elke Iyn is daar produkte wat verskil in ruproteïenpersentasie, met ‘n keuse van proteïeninhoud van tussen 15% en 23%.
  • Onderskeid tussen die produklyne geskied hoofsaaklik op grond van die energie-inhoud asook proteïen gehalte.
  • Verskille in proteïengehalte word gedurende formulering bepaal met inagneming van die volgende fraksies:
    • Oplosbare proteïen;
    • Rumen degradeerbare proteïen;
    • Rumen verbyvloei proteïen;
    • Opneembaarheid van die verbyvloei proteïen in die dunderm, en
    • Opneembare aminosure (spesifiek lisien en metionien in hul optimale verhouding).
  • Korrekte samestelling van energie- en proteïenbronne in die produkte verseker maksimale produksie van rumenmikrobe- proteïen, in kombinasie met beskikbare ruvoerbronne.
  • Die gebruik van nuwe buffertegnologie, asook natuurlike voerbymiddels verseker `n optimale balans tussen melkproduksie, melksamestelling, vrugbaarheid en die gesondheid van koeie.
5152 Classic M

Die Nutri Classic reeks bied aan die produsent ekonomiese produkte vir die koeikuddes waarvan die genetiese potensiaal matig is met `n verwagte melkproduksiepotensiaal van 18liter/dag en hoër.

5152 Classic M (V 15735)
9152 Classic M (NFF 1298)

Klas: Gekonsentreerde Suiwelvoedsel

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
170
15
25.32%
120
120
15
25/85
5

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

50kg verpakking.

Aanwysings: Voer teen 2kg per 5 liter melk geproduseer aan koeie op goeie kwaliteit aangeplante weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne.

5153 Classic H

5153 Classic H (V 15734)
9153 Classic H (NFF 1297)
Klas: Gekonsentreerde Suiwelvoedsel

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
200
15
21.52%
120
120
15
25/85
5

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

50kg verpakking.

Aanwysings: Voer teen 2kg per 5 liter melk geproduseer aan koeie op goeie kwaliteit aangeplante weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne.

5182 Opti 17

DieNutriOptireeksbiedaandieprodusentkwaliteitproduktevirdie koeikuddes waarvan die genetiese potensiaal hoog is met `n verwagte melkproduksiepotensiaal van 25 liter/dag en hoër. Die reeks benut moderne voerbymiddeltegnologie optimaal vir rumengesondheid, melkproduksie en langslewendheid vankoeie.

5182 Opti 17 (V 17463)

Klas: Gekonsentreerde Suiwelvoedsel.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
170
10
16.88%
120
120
8/15
25/100
5

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

50kg verpakking.

Aanwysings: Voer teen 2kg per 5 liter melk geproduseer aan koeie op goeie kwaliteit aangeplante weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne.

5183 Opti 19

5183 Opti 19 (V 17464)
Klas: Gekonsentreerde Suiwelvoedsel.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
190
10
15%
120
120
25/100
8/15
5

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

50kg verpakking.

Aanwysings: Voer teen 2kg per 5 liter melk geproduseer aan koeie op goeie kwaliteit aangeplante weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne.

5184 Opti 21

5184 Opti 21 (V 17465)
Klas: Gekonsentreerde Suiwelvoedsel.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
210
10
13.67%
120
120
8/15
25/100
5

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

50kg verpakking.

Aanwysings: Voer teen 2kg per 5 liter melk geproduseer aan koeie op goeie kwaliteit aangeplante weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne.

5185 Opti 23

5184 Opti 21 (V 17465)
Klas: Gekonsentreerde Suiwelvoedsel.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
230
10
12.48%
120
120
8/15
25/100
5

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

50kg verpakking.

Aanwysings: Voer teen 2kg per 5 liter melk geproduseer aan koeie op goeie kwaliteit aangeplante weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne.

5176 Ultra 19

Die Nutri Ultra reeks bied aan die produsent opsies om in samewerking met die voedingskundige die volle melkproduksiepotensiaal van die koeikudde te ontgin. Hierdie produkreeks word aanbeveel vir hoog produserende kuddes en bevat hoë vlakke kwaliteit proteïen, energiebronne, spoorminerale en natuurlike voerbymiddels.
5176 Ultra 19 (V 17045)
Klas: Gekonsentreerde Suiwelvoedsel.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
190
10
15%
120
120
8/15
25/100
5

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

50kg verpakking.

Aanwysings: Voer teen 2kg per 5 liter melk geproduseer aan koeie op goeie kwaliteit aangeplante weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne.

5177 Ultra 21

5177 Ultra 21 (V 17046)
Klas: Gekonsentreerde Suiwelvoedsel.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
210
10
13.67%
120
120
8/15
25/100
5

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

50kg verpakking.

Aanwysings: Voer teen 2kg per 5 liter melk geproduseer aan koeie op goeie kwaliteit aangeplante weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne.

5110 Nutri-Tech 2000

Klas: Energiesupplement.

Nutri-Tech 2000 is `n ureum-vrye hoë energieproduk vir strategiese insluiting saam met die droë koei- en vroeë lakatsierantsoene.

  • dit help om ketose te voorkom en die gevaar van asidose te beperk;
  • dit beperk die effek van hittestres op die melkproduksie van die koei;
  • dit ondersteun piek melkproduksie;
  • dit verbeter die reproduksietempo van die kudde.
Samestelling g/kg
TVV (min)
Proteïen (min)
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min)
Vet (min)
Fosfor (min)
900
150
120
60
4
120
2

50kg verpakking.
Aanwysings: Nutri-Tech 2000 word aanbeveel vir melkkoeie vanaf twee weke voor kalwing en daarna vir die eerste 8 – 10 weke van laktasie teen 1.5 tot 2.0kg per koei per dag.

Droë Koei Voedingsbestuur
  • Voer Nutri Droë Koei 18 teen 2.5 – 3.0kg per dag saam met voldoende ruvoer of weiding vir die koei se droë periode ten einde kondisie te bestuur.
  • Wanneer die koei egter die laat dragtige stadium ingaan (21 dae voor kalwing), slaan oor na Nutri Droë Koei 18 Plus wat benewens 18% proteïen en energie (11 MJ ME/kg), ook voldoende anioniese soute bevat om ‘n negatiewe DKAB te lewer.
  • Voer die Droë Koei 18 Plus meel teen 2.5 – 3.5 kg per dag saam met ruvoer of weiding ten einde die rumen by die laktasie- konsentraat aan te pas en die voorkoms van Melkkoors te beperk.
  • Sodra die koei gekalf het,verwyder die anioniese soute en volg die voedingsbestuurprogram vir laktasie
5112 Droë Koei 18

5112 Droë Koei 18 (V 17561)
Klas: Gekonsentreerde droë koeivoer.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
180
10
15.90%
120
120
2.5/30
25/75
6

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

50kg verpakking.

Aanwysings: Voer 2.5 tot 3.0kg per koei per dag aan koeie op goeie kwaliteit weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne.

5113 Droë Koei 18 Plus

5113 Droë Koei 18 Plus (V 17562)
Klas: Gekonsentreerde droë koeivoer.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
180
8%
120
120
30/40
25/75
8.5

50kg verpakking.

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

Aanwysings: Voer 2.5 tot 3.5kg per koei per dag aan koeie op goeie kwaliteit weidings of op`n TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne vir die drie weke tydperk voorkalwing.

Aanwysings:

Aanpassing: Wanneer oorgeskakel word van ‘n NPN-vrye veevoer na ‘n NPN bevattende veevoer, is dit raadsaam om ‘n 50/50 mengsel van die twee soorte veevoer oor ‘n tydperk van 4 – 6 dae tevoer.

Beskerm hierdie veevoer teen reën. NPN is oplosbaar en diere wat so ‘n oplossing drink kan vergiftig word.

Moenie hierdie veevoer onoordeelkundig saam met ander NPN-bevattende veevoere voer nie. Raadpleeg ‘n voedingskundige.

Asyn is ‘n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke dele water en doseer ‘n halwe bottel per kalf of groot skaap en 2 – 4 bottels per bees (1bottel=750ml).

5801 Classic Balancer

Nutri Konsentrate is so geformuleer dat dit saam met goeie gehalte grondstowwe op die plaas gemeng kan word ten einde suiwel rantsoene van gehalte te verkry.

Die reeks konsentrate kan suiwelmele vervang waar klante hul eie plaasgeproduseerde grane het.

5801 Classic Balancer (V 17049)

Klas: Proteïenkonsentraat vir Suiwelvoedsel.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Vet (min/maks)
Kalsium (min/maks)
Fosfor (min)
330
25
21.74%
120
120
15/55
24/28
10

50kg verpakking.

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 8.

Menginstruksies vir Suiwelmeel

Proteïen % 15 17 19 20 21
Nutri Melk Classic Balancer
Mieliemeel (Proteïen>75g/kg) of 6205 Nutri Grainmix
Totaal
kg
kg
kg
250
600
850
250
425
675
250
300
550
250
260
510
250
223
473

Samestelling

Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vet (min/maks)
Vet (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Fosfor (min)
g/kg
g/kg
%
g/kg
g/kg
g/kg
g/kg
g/kg
g/kg
150
7.35
14.06
120
25/100
100
120
8/15
5
170
9.33
15.75
120
25/100
100
120
8/15
5
190
11.28
17.04
120
25/100
100
120
8/15
5
200
12.25
17.58
120
25/100
100
120
8/15
5
210
13.23
18.08
120
25/100
100
120
8/15
5

Aanwysings: Suiwelmeel moet twee of meer keer per dag gevoer word. Voer saam met ruvoer, TGR met plaas geproduseerde ruvoerbronne of weiding. Die werklike hoeveelheid wat gevoer sal word, hang af van:

  1. Gehalte van dieruvoer;
  2. Melkproduksie;
  3. Stadium vanlaktasie;
  4. Melkvastestowwe.
5806 Ultra Balancer

5806 Ultra Balancer (V 19085)
Klas: Proteïenkonsentraat vir Suiwelvoedsel.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
330
20
17.39%
120
120
24/28
15/55
10

50kg verpakking.

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

Menginstruksies vir Suiwelmeel

Proteïen % 15 17 19 20 21
Ultra Balancer
Mieliemeel (Proteïen>75 g/kg) of 6205 Nutri Grainmix
Totaal
kg
kg
kg
250
600
850
250
420
670
250
300
550
250
260
510
250
225
475

Samestelling

Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vet (min/maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Fosfor (min)
g/kg
g/kg
%
g/kg
g/kg
g/kg
g/kg
g/kg
150
5.88
11.25
120
25/100
120
8/15
5
170
7.46
12.59
120
25/100
120
8/15
5
190
9.03
13.64
120
25/100
120
8/15
5
200
9.8
14.07
120
25/100
120
8/15
5
210
10.57
14.45
120
25/100
120
8/15
5

Aanwysings: Suiwelmeel moet twee of meer keer per dag gevoer word. Voer saam met ruvoer, TGR met plaasgeproduseerde ruvoerbronne of weiding. Die werklike hoeveelheid wat gevoer sal word, hang af van:

  1. Gehalte van die ruvoer;
  2. Melkproduksie;
  3. Stadium van laktasie;
  4. Melk vastestowwe.
5805 Bypro 40

5805 Bypro 40 (V 17051; NFF 1932)
Klas: Proteïenkonsentraat vir Suiwelvoedsel.

Samestelling g/kg
Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Vet (min/maks)
Fosfor (min)
400
45
32.29%
120
120
15/40
38/40
15

50kg verpakking.

Sien NPN Waarskuwing op bladsy 28.

Menginstruksies vir Suiwelmeel

Proteïen % 15 17 19 20 21
Bypro 40
Mieliemeel (Proteïen 75g/kg) of 6205 Nutri Grainmix
Totaal
kg
kg
kg
200
650
850
200
475
675
200
375
575
200
325
525
200
275
475

Samestelling

Proteïen (min)
Ureum (maks)
Totale proteïen vanaf NPN
Vog (maks)
Vet (min/maks)
Vet (maks)
Vesel (maks)
Kalsium (min/maks)
Fosfor (min)
g/kg
g/kg
%
g/kg
g/kg
g/kg
g/kg
g/kg
g/kg
150
10.4
19.9
120
25/100
100
120
8/15
5
170
13.1
22.1
120
25/100
100
120
8/15
5
190
15.9
24.0
120
25/100
100
120
8/15
5
200
17.3
24.8
120
25/100
100
120
8/15
5
210
18.7
25.6
120
25/100
100
120
8/15
5

Aanwysings: Suiwelmeel moet twee of meer keer per dag gevoer word. Voer saam met ruvoer, TGR met plaas geproduseerde ruvoerbronne of weiding. Die werklike hoeveelheid wat gevoer sal word,hang af van:

  1. Gehalte van die ruvoer;
  2. Melkproduksie;
  3. Stadium van laktasie;
  4. Melk vastestowwe.
NPN Waarskuwing

WAARSKUWING: Hierdie veevoere bevat ‘n NPN-bron. Meng en voer streng volgens voorskrifte.

Verwys na bladsy 4 vir die volledige NPN-waarskuwing.