Call Us018 011 8888

All Posts

Nutri Feeds @ALFA 2019

Nutri Feeds is vanjaar weer by die ALFA 2019 Skou wat tydens 17-19 September te Afridome Parys sal plaasvind.  Vanjaar is Nuti Feeds betrokke by 3 kategorieë van die skou: Nutri Feeds Nasionale Versprestasiekampioenskap Die Nutri Feeds Nasionale Versprestasiekampioenskap poog om ‘n wetenskaplike alternatief vir konvensionele skoubeoordeling daar te stel. Altesaam 25 vleisbeesgenootskappe word uitgenooi om drie van hul beste…

Read more

Goeie gehalte beheerprogram

https://www.youtube.com/watch?v=NCjp9AaqXnA&feature=youtu.beGrondstowwe vorm die boustene wat gebruik word om veevoer te vervaardig. Jaco Scheepers (Kwaliteitsbestuurder) verduidelik dat 70% van die totale koste van veevoer is afkomstig van grondstowwe, daarom maak dit sin om te fokus op die kwaliteit van grondstowwe in die veevoer bedryf. Gebruik ons “vra ‘n kundige” funksie op die webtuiste indien jy enige verdere navrae het.

Read more

Profitability of intensive small-stock enterprises

Profitability of intensive small-stock enterprises By Dr Francois van de Vyver, national technical manager: ruminants, Nutri Feeds Interest in intensive small-stock enterprises is increasing in South Africa. Intensive small-stock production is, however, a high-risk industry. While the turnover is higher than in extensive systems, the margins are smaller due to the relatively high input costs. Click here to read the…

Read more

Ask An Expert Now!