Nutri Feeds bewys homself oor en oor as voorkeur-voerverskaffer vir veeboere. Luister gerus na die Grootplaas onderhoud met Jacques Agenbag. https://www.youtube.com/watch?v=zp9M2mvv4IY&feature=emb_title Klik hier vir meer Grootplaas onderhoude
Dr Francois van de Vyfer gesels oor die strategie van oorwintering van vee tydens sy onderhoud met Grootplaas. Klik hier om ander Grootplaas onderhoude te besigtig.
Ernest King gesels, tydens sy onderhoud met Grootplaas, oor Nutri Feeds se enkelmaag-produkreeks, asook wat Nutri produkte uniek maak. https://www.youtube.com/watch?v=5LDSFlx_O8M&feature=emb_title Klik hier vir meer Grootplaas onderhoude.
Alwyn Barnard (Direkteur Voere: Nutri Feeds) het tydens sy onderhoud met Plaas Media gesels oor Nutri Feeds se deelname aan en betrokkendheid by vanjaar se ALFA-vee ekspo. Dankie vir Plaas Media vir die onderhoud. https://www.youtube.com/watch?time_continue=77&v=GqbtyhLVcZw
Nutri Feeds – Eksterne Veevoerfaktore Jacques Agenbag, formulasiebestuurder by Nutri Feeds het tydens ‘n onderhoud met RSG Landbou oor die impak wat tegnologie, grondstowwe en selfs die wisselkoers op die veebedryf het, gesels.
https://www.youtube.com/watch?v=NCjp9AaqXnA&feature=youtu.beGrondstowwe vorm die boustene wat gebruik word om veevoer te vervaardig. Jaco Scheepers (Kwaliteitsbestuurder) verduidelik dat 70% van die totale koste van veevoer is afkomstig van grondstowwe, daarom maak dit sin om te fokus op die kwaliteit van grondstowwe in die veevoer bedryf. Gebruik ons “vra ‘n kundige” funksie op die webtuiste indien jy enige verdere navrae het.
https://www.youtube.com/watch?v=MlB2bp881L0 Marble Hall, een van Nutri Feeds se aanlegte, dien kommersiële boere, asook die meer informele mark. Barend Pretorius gesels in die ateljee oor die sukses van Marble Hall waar voer vir enkelmaagdiere soos varke, lê henne en braaikuikens vervaardig word.