Grondstowwe vorm die boustene wat gebruik word om veevoer te vervaardig. Jaco Scheepers (Kwaliteitsbestuurder) verduidelik dat 70% van die totale koste van veevoer is afkomstig van grondstowwe, daarom maak dit sin om te fokus op die kwaliteit van grondstowwe in die veevoer bedryf.
Gebruik ons “
vra ‘n kundige” funksie op die webtuiste indien jy enige verdere navrae het.