Call Us018 011 8888

Latest News

Goeie gehalte beheerprogram

https://www.youtube.com/watch?v=NCjp9AaqXnA&feature=youtu.beGrondstowwe vorm die boustene wat gebruik word om veevoer te vervaardig. Jaco Scheepers (Kwaliteitsbestuurder) verduidelik dat 70% van die totale koste van veevoer is afkomstig van grondstowwe, daarom maak dit sin om te fokus op die kwaliteit van grondstowwe in die veevoer bedryf. Gebruik ons “vra ‘n kundige” funksie op die webtuiste indien jy enige verdere navrae het.

Read more

Ask An Expert Now!