Call Us018 011 8888

Barend Pretorius gesels oor die sukses van Marble Hall

Marble Hall, een van Nutri Feeds se aanlegte, dien kommersiële boere, asook die meer informele mark.

Barend Pretorius gesels in die ateljee oor die sukses van Marble Hall waar voer vir enkelmaagdiere soos varke, lê henne en braaikuikens vervaardig word.

Ask An Expert Now!